Esegiël 24:27 Bybel vir Almal (ABA)

Daardie dag sal jy weer kan praat. Jy sal met die man praat en jy sal vir jou mense ’n teken wees, en hulle sal weet dat Ek die Here is.”

Esegiël 24

Esegiël 24:17-27