Rigters 19:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die man was op die punt om te vertrek, maar toe sy skoonpa daarop aandring, het hy omgedraai en daar oornag.

Rigters 19

Rigters 19:1-10