Die vyfde dag het hy vroegmôre klaargemaak om te vertrek, maar toe sê die meisie se pa: “Eet eers 'n stukkie vir die pad en wag tot agtermiddag.”Hulle het toe geëet.