Rigters 19:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle twee het toe gaan sit en saam geëet en gedrink. Die meisie se pa sê toe vir die man: “Moenie teëpraat nie. Bly nog dié nag oor en geniet dit hier.”

Rigters 19

Rigters 19:1-12