Die Openbaring 9:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het daar uit die rook sprinkane oor die aarde uitgeswerm. Aan hulle is dieselfde vermoë gegee as wat skerpioene op aarde het.

Die Openbaring 9

Die Openbaring 9:1-12