Die Openbaring 9:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het toe die skag na die onderaardse diepte oopgemaak, en daar het rook uit die skag uit opgestyg soos die rook van 'n groot oond. Deur die skag se rook is die son verduister en het die lug donker geword.

Die Openbaring 9

Die Openbaring 9:1-4