Die Openbaring 9:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle is aangesê om nie die gras van die aarde, die plante en die bome kwaad aan te doen nie, maar net die mense wat nie die seël van God op hulle voorkoppe het nie.

Die Openbaring 9

Die Openbaring 9:1-10