Die Openbaring 9:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle is nie toegelaat om die mense dood te maak nie, maar wel om hulle vyf maande lank te pynig. Die pyn wat hulle veroorsaak, is soos die pyn as 'n skerpioen 'n mens steek.

Die Openbaring 9

Die Openbaring 9:2-9