1 Konings 14:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Koning Rehabeam het toe bronsskilde in die ander se plek laat maak en dié oorhandig aan die offisiere van die wag wat by die ingang van die paleis diens gedoen het.

1 Konings 14

1 Konings 14:17-31