1 Konings 14:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke keer wanneer die koning na die huis van die Here toe gegaan het, het die wag die skilde gedra, en daarna het hulle die skilde teruggebring na die wagte se kamer toe.

1 Konings 14

1 Konings 14:25-31