1 Konings 14:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het beslag gelê op die skatte in die huis van die Here en die paleis. Hy het alles gevat, ook die goue skilde wat Salomo laat maak het.

1 Konings 14

1 Konings 14:24-31