Hoséa 10:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Oor die kalf van Bet-Awen sal die inwoners van Samaría besorg wees; want sy volk sal oor hom treur en sy afgodspriesters oor hom sidder, oor sy heerlikheid, omdat dit van hom weggevoer is.

Hoséa 10

Hoséa 10:1-10