Hoséa 10:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het groot woorde gespreek, vals gesweer, verbonde gesluit — en soos ’n gifplant spruit die oordeel uit in die vore van die landerye.

Hoséa 10

Hoséa 10:1-14