Hoséa 10:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hy sal ook self na Assur weggevoer word as ’n geskenk aan koning Jareb; skaamte sal Efraim aangryp, en Israel sal beskaamd staan oor sy eie raadsbesluit.

Hoséa 10

Hoséa 10:1-7