2 Konings 11:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe neem hy die owerstes oor honderd en die Kariërs en die hardlopers en die hele volk van die land; en hulle het die koning afgebring uit die huis van die Here en deur die poort van die hardlopers in die huis van die koning gegaan, en hy het op die koningstroon gaan sit.

2 Konings 11

2 Konings 11:13-21