2 Konings 11:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarna het die hele volk van die land in die tempel van Baäl ingegaan en dit afgebreek; sy altare en sy beelde het hulle kort en klein gebreek, en Mattan, die priester van Baäl, voor die altare doodgeslaan. Verder het die priester wagte aangestel oor die huis van die Here.

2 Konings 11

2 Konings 11:16-21