2 Konings 11:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Jójada het die verbond gesluit tussen die Here en die koning en die volk, dat hulle ’n volk van die Here sou wees; ook tussen die koning en die volk.

2 Konings 11

2 Konings 11:10-18