2 Konings 11:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die hele volk van die land was bly, en die stad rustig. Maar hulle het Atália met die swaard in die huis van die koning gedood.

2 Konings 11

2 Konings 11:13-21