1 Konings 1:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die meisie was besonder mooi, en sy was vir die koning ’n verpleegster en het hom bedien; maar die koning het geen gemeenskap met haar gehad nie.

1 Konings 1

1 Konings 1:1-9