1 Konings 1:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Intussen was Adónia, die seun van Haggit, so vermetel om te dink: Ek sal koning word! En hy het vir hom waens en perderuiters aangeskaf en vyftig man wat voor hom uit loop.

1 Konings 1

1 Konings 1:3-7