Hulle het toe in die hele grondgebied van Israel ’n mooi meisie gesoek en Abísag, die Sunamitiese, gevind en haar by die koning gebring.