Spreuke 25:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Iemand wat spog oor ’n geskenk wat hy nooit gegee het nie, is soos wolke en wind wat geen reën bring nie.

Spreuke 25

Spreuke 25:12-19