Spreuke 25:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Leier kan met geduld oorreed word. Versigtige woorde breek harde weerstand af.

Spreuke 25

Spreuke 25:11-22