Spreuke 25:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Vir die een wat hom stuur,is ’n betroubare boodskapper net so verkwikkend soos sneeu in die somerhitte van die oes. Hy gee vir sy werkgewer nuwe moed.

Spreuke 25

Spreuke 25:4-22