Romeine 10:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar wat nou van die Jode? Het hulle die boodskap dalk nie gehoor nie? Hulle het dit definitief gehoor:“Die boodskappers se stemhet oor die hele wêreld uitgegaan;hulle woorde tot by die uithoeke van die aarde.”

Romeine 10

Romeine 10:14-21