Of sou Israel dit dalk nie verstaan het nie? Tog wel, want God het alreeds deur Moses gesê:“Ek sal julle jaloers maak op mense wat eintlikgeen volk is nie;Ek sal julle kwaad maak oor ’n volkwat nie julle kennis het nie.”