Rigters 6:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het weer begin doen wat verkeerd is in die oë van die Here. Hy het hulle sewe jaar lank aan die Midianiete onderwerp.

Rigters 6

Rigters 6:1-11