Rigters 6:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Midianiete het die Israeliete so hard behandel dat hulle die berge in gevlug het. Daar het hulle vir hulle skuilplekke in grotte en ontoeganklike plekke teen die Midianiete gebou.

Rigters 6

Rigters 6:1-10