Rigters 5:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Mag al u vyande, Here, tot niet gaan soos Sisera. Mag almal wat vir U lief is, wees soos die son wat in sy volle glorie opkom.” Daarna was daar 40 jaar lank vrede in die land.

Rigters 5

Rigters 5:22-31