Rigters 5:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

‘Hulle verdeel die groot buit wat hulle verower het. Vir elke soldaat ’n meisie of twee.Gekleurde klere as buit vir Sisera, gekleurde borduurwerkas buit,gekleurde borduurwerk vir my nek as buit.’

Rigters 5

Rigters 5:29-31