Rigters 20:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Al die Israeliete, van Dan tot by Berseba en uit die streek van Gilead, het in Mispa vir ’n groot vergadering voor die Here bymekaargekom.

2. Die leiers van die hele volk en van elke stam van Israel het vir die vergadering van die volk van God bymekaargekom. Daar was 400 000 gewapende soldate bymekaar.

Rigters 20