Rigters 20:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die leiers van die hele volk en van elke stam van Israel het vir die vergadering van die volk van God bymekaargekom. Daar was 400 000 gewapende soldate bymekaar.

Rigters 20

Rigters 20:1-5