Rigters 20:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Benjaminiete het ook gehoor dat die ander Israeliete by Mispa saamgetrek het. Die Israeliete het begin praat oor hierdie lelike ding wat gebeur het.

Rigters 20

Rigters 20:1-4