Elkeen wat dit gesien het, het gesê: “So iets het nog nooit gebeur sedert Israel uit Egipte weg is tot nou toe nie. Ons moet ernstig hieroor nadink. Kom laat ons koppe bymekaarsit om iets hieraan te doen.”