Rigters 17:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat hy die silwer vir sy ma teruggegee het, het sy sowat twee en ’n half kilogram daarvan gevat en vir ’n silwersmid gegee om daarvan ’n beeld te maak om te aanbid. Dit is toe in Miga se huis gesit.

Rigters 17

Rigters 17:1-11