Rigters 17:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Miga het ’n heiligdom by sy huis ingerig. Daarvoor het hy ’n efodbeeld en afgodsbeeldjies gemaak en een van sy seuns as priester aangestel.

Rigters 17

Rigters 17:4-8