Rigters 17:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het die dertien kilogram silwer na sy ma toe teruggebring. Sy sê toe: “Ek wy hierdie silwer aan die Here. Ter wille van my seun laat ek daarvan ’n beeld giet. So gee ek dit weer vir jou terug, my seun.”

Rigters 17

Rigters 17:1-5