12. en gesê:“Amen, die lofprysingen die heerlikheid,die wysheid, die danken die eerbetoning,die mag en die sterktebehoort aan ons God vir altyd.Amen!”
13. Een van die ouderlinge reageer toe en vra my: “Hierdie mense wat wit klere aanhet, wie is hulle en waarvandaan kom hulle?”
14. Ek het aan hom gesê: “Meneer, u is die een wat weet.”Daarop sê hy vir my: “Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom, en hulle het hulle klere wit gewas in die bloed van die Lam.