Openbaring 7:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het aan hom gesê: “Meneer, u is die een wat weet.”Daarop sê hy vir my: “Dit is hulle wat uit die groot verdrukking kom, en hulle het hulle klere wit gewas in die bloed van die Lam.

Openbaring 7

Openbaring 7:11-16