Openbaring 8:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die Lam die sewende seël oopbreek, het daar stilte in die hemel neergedaal, ongeveer ’n halfuur lank.

Openbaring 8

Openbaring 8:1-5