Openbaring 22:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tussen die hoofstraat van die stad aan die een kant en die rivier aan die ander kant staan die boom van die lewe. Dit dra twaalf keer per jaar vrug; elke maand dra hy sy vrugte. En die blare van dié boom gee genesing aan die nasies.

Openbaring 22

Openbaring 22:1-9