Openbaring 22:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geen vervloeking van enigiets sal langer meer bestaan nie. Die troon van God en van die Lam sal in die stad staan en sy diensknegte sal Hom dien.

Openbaring 22

Openbaring 22:1-6