Openbaring 22:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het die engel aan my die rivier met lewegewende water gewys. Dit is helder soos kristal en vloei vanaf die troon van God en van die Lam.

Openbaring 22

Openbaring 22:1-8