Openbaring 21:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niks wat besoedel is en niemand wat gruwelik en vals optree, sal ooit hulle voete in die stad sit nie, slegs dié wat opgeskryf is in die Boekrol van die Lewe, dit is die Boekrol van die Lam.

Openbaring 21

Openbaring 21:25-27