Openbaring 21:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy wat op die troon sit, het toe gesê: “Kyk, Ek maak alle dinge nuut.” En Hy sê verder: “Teken dit aan, want hierdie woorde is geloofwaardig en betroubaar.”

Openbaring 21

Openbaring 21:1-14