Openbaring 21:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy sal elke traan van hulle oë afvee en die dood sal glad nie meer bestaan nie. Ook hartseer of smartkrete of pyn sal glad nie meer bestaan nie. Die ou dinge het verbygegaan.”

Openbaring 21

Openbaring 21:3-7