Openbaring 21:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verder het Hy vir my gesê: “Dit is afgehandel. Ek is die Alfa en die Omega, die Begin en die Einde. Iemand wat dors het, sal Ek verniet laat drink uit die fontein met lewegewende water.

Openbaring 21

Openbaring 21:4-7