Numeri 31:34-39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

34. 61 000 donkies,

35. en 32 000 meisies wat nog nie ’n man gehad het nie.

36. Die deel van die soldate wat gaan veg het, was 337 500 skape

37. waarvan hulle 675 vir die Here gegee het,

38. 36 000 beeste waarvan 72 die Here s’n was,

39. 30 500 donkies waarvan 61 vir die Here gegaan het,

Numeri 31