Numeri 30:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die voorskrifte wat die Here vir Moses gegee het met betrekking tot die verhouding tussen ’n man en sy vrou, en tussen ’n pa en sy dogter wat nog by hom in sy huis is.

Numeri 30

Numeri 30:9-16