Numeri 32:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die stamme van Ruben en Gad het groot troppe vee gehad. Hulle het gesien dat die streke by Jaser en Gilead goeie weidingsgebied was vir hulle vee.

Numeri 32

Numeri 32:1-2